Bian & Elzane - Troue in Bloemfontein
Ons was die naweek van die 13de - 15de April by 'n ongelooflike lekker troue in Bloemfontein by The Willows Gastehuis en Venue. Baie dankie Elzane en Bian dat ons deel kon wees van julle spesiale dag. Dankie Gys en Isabel dat julle ons genooi het. XXX
#VriendeWatFamilieIs #BotesTroue
#VriendeWatFamilieIs #BotesTroue