Jakkalsroep Akkomodasie, Dinokeng, Gauteng
Jakkelsroep Akkommodasie is op 'n aktiewe plaas in die hartjie van die bosveld en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir natuurliefhebbers of 'n plaaswegbreek aan familie of vriende. Die verblyf is 40 km vanaf Pretoria.
Die wildkamp is 28 hektaar groot en hier kan gaste voetslaan, fietsry, voëlkyk, 'n piekniek geniet of by die boma in die bos braai. Selfry-wildritte word toegelaat en gaste kan 'n piekniekmandjie huur.
Wild op die perseel sluit impalas, njalas, vlakvarke, jakkalse, volstruise, sebras en blesbokke en kleiner wild in. Gaste kan die sterre kyk en jakkalse hoor, streng beleid teen geraas asook die voer van diere.
Jakkelsroep is sowat 7 kilos vanaf Dinokeng Natuurreservaat se Tsukulu-hek met die Groot 5 en beslaan sowat 23 000 hektaar van ongerepte natuur. Besienswaardighede in die area sluit begeleide wildritte, staptogte, bootritte en talle restuarante in. Dist is ook 9 minute vanaf Lion and Cheetah Sanctuary wat wildritte en interaksie met diere toelaat.
https://www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie/jakkelsroep-akkommodasie